Die skool het hulle in `n aparte klas geplaas nadat hulle die departement se instruksies moes uitvoer.
Die 37 leerders, wat uit die “townships” van Kokosi en Greenspark kom, is nou in graad nege. In plaas van die ver rit van 44km per dag skool toe, ry hulle `n kort afstand Fochville Hoërskool toe met pragtige blou heinings, siersteenmure en vlekkeloos grasperke.
By tye voel hulle "geïsoleerd" en geboelie, byvoorbeeld wanneer die onderwysers aan- kondigings in Afrikaans maak :” en die leerders mooi vra om dit weer in Engels te herhaal” - Die onderwysers se^ dat dit die leerders se probleem is en hulle moet self uitvind.
Die kern van die saak is dat Hoërskool Fochville in die Afrikaanse taal onderrig. Leerders kan slegs in Afrikaans geleer word. Hierdie 37 leerders moet voorberei wees vir dit [this] ", het die skool se beheerliggaam se vise-voorsitter, Dawid Matthee gesê.